JOU WANDEL REEKS

"Ek doop julle wel met water omdat julle, julle bekeer het, maar Hy wat ná my kom, is my meerdere, en ek is nie eers werd om sy skoene uit te trek nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop."

- Mattheus 3:11

Verdiep jou Geloof

By Die Dam glo ons in die bemagtiging van gelowiges met gesonde, Bybel-gebaseerde leringe wat hul pad met God versterk.


Krause Venter het ‘n reeks kursusse sorgvuldig voorberei om jou te help groei in begrip, geloof en geestelike volwassenheid.



Elke kursus bestaan uit ‘n reeks video's wat in volgorde gekyk moet word, saam met aflaaibare hulpbronne om jou leer te ondersteun.

address

DEEL 1

WAAR IS EK IN MY LEWE?
heart

DEEL 2

GOD SE HART
heart

DEEL 3

WEDERGEBOORTE

Blaai deur die reekse hieronder en begin jou reis vandag. Klik op enige reeks om toegang tot die leringe te kry.

DEEL 1: Waar is ek in my lewe?

DEEL 2: God se Hart

DEEL 3: Wedergeboorte