GIDEONS BENDE

God werk deur klein, toegewyde groepe—dié wat Sy hart soek, Sy wil bid en Sy heerlikheid aarde toe bring.


Hierdie reeks verken die roeping van die Gideons Bende, klein groepies wat in geloof wandel, die Vader se hart ken en hul lewens in lyn bring met Sy Goddelike planne.


Deur hierdie leringe sal jy ontdek:


  • Hoe om jou lewe te bou volgens God se roeping.
  • Die krag van klein, getroue groepe om Sy glorie aarde toe te bring.
  • Die kamer van intimiteit en hoe dit lei tot 'n dieper openbaring.
  • Hoe om van intimiteit met God te beweeg na voorbidding vir Sy wil.
  • Die strategie-kamer van gebed—hoe om volgens Sy plan te bid.



Hierdie reis is vir diegene wat ‘n dieper wandel met God begeer—om Hom te ken en Hom te soek.


Elke episode bou voort op die vorige een en begelei jou na ‘n sterker, geloofsgevulde wandel met Christus.

Laai die Dokumente Af

Hierdie reeks bevat aflaaibare dokumente om jou te help om ‘n dieper begrip te kry en die leringe in jou daaglikse wandel met God toe te pas. Hierdie hulpmiddels sal jou lei in gebed, nadenke en geestelike groei terwyl jy instap in die roeping van  die Gideons Bende.


Laai die lêers af en gebruik dit saam met die video's om jou reis te verryk.