WAARHEEN IS ONS OPPAD?

Hierdie reeks neem jou op 'n diepgaande reis van selfondersoek en geestelike groei. Soek jy meer in jou verhouding met God?


In hierdie video's ondersoek ons:


  • Wat is werklikheid en wat is realiteit?
  • Hoe jou intimiteit met Jesus jou realiteit bepaal.
  • Hoe geloof werk en hoekom besluite sonder God tot geestelike stryd lei.
  • Die krag van geloof deur Hom te ken en Hom in die "Secret Place" te ontmoet.


Waar staan jy in jou wandel met God?