ABIDE BY GOD
Sodra ons, ons harte tot rus gebring het, kan ons werklik met God verbind—nie net om vir dinge te vra nie, maar om in Sy teenwoordigheid te wees en ons harte met Syne te belyn.
In hierdie reeks verken ons:
- Wat dit beteken om in God te “bly”.
- Hoe om in Sy teenwoordigheid te leef, nie net tydens gebed nie.
- Hoe om ‘n lewe te lei wat Sy hart se begeerte vervul.
Om in God te bly, is meer as net ‘n praktyk—dit is ‘n lewenswyse. Is jy gereed om in Hom te woon?
